Legacy Johannisberger is one of South Africa’s Best Value White wines of 2012 Wednesday, Oct 26 2011 

It’s official! Legacy Johannisberger is one of South Africa’s Best Value White wines of 2012.
Nothing quite like a good deal of quality at a great price. If in doubt check it out.
When last did you treat yourself to an award winning bottle?

Dek ons Tafel- Stem virTafelberg Monday, Oct 24 2011 

Stem vir Tafelberg as een van die sewe natuurlike wonders van die wêreld. Vir meer en on te stem kliek – http://tiny.cc/c33ha

 

Rugby Wêreldbeker – Advertensies Thursday, Oct 20 2011 

Hier was die eerste Wêreldbeker advertensie wat ons media geplaas het.

Maar toe word ons vroeg uitgeskakel.

Dit was toe ons volgende advertensies.

Schuster oor die naweek se ref… Thursday, Oct 13 2011 

Hier is Leon se liedjie oor die naweek se ref .

Afrikaanse fliek Semi-Soet…nes Legacy Johannisberger Tuesday, Oct 4 2011 

Nuwe Afrikaanse Fliek met Nico Panagio. Semi-Soet…nes Legacy Johannisberger.

 

Hier is n voorsmakie