Met die KKNK wat om die draai lê, is daar net opwindenheid in die lug. Die fees vind plaas in Oudtshoorn tussen 31 Maart en 7 April. Daar is menigde programme om jou aan jou tone te gryp. Alles van teater, straat teater, musiek, kuns, wyn en vele meer.

 

‘n Groot deel van die KKNK is natuurlik die musiek. Propvol talent die jaar, is die Huisgenoot Musiekplaas. Musiek om te geniet, die hele dag lank. Kunstenaars soos Heinz Winckler, Wicus van der Merwe, Amor Vittone en baie meer gaan kom wys wat hulle het. So gaan gee gerus jul ore ‘n vakansie.

Onthou ook van die Facebook kompetisie, waar jy die Huisgenoot vir ‘n hele jaar kan wen!

Om in te skryf, besoek http://tinyurl.com/7y35sy5.

Vir selfoon gebruikers besoek http://tinyurl.com/7ofuch9.

Advertisements