Steve Hofmeyr sê dat “Pampoen” eintlik ‘n liefdesliedjie vir enige nostalgiese ouderdomsgroep waar iemand sê: ons het genoeg tyd gemors, kom nou, bring net ‘n tas, vat ‘n trein of sommer ‘n bicycle … kom net, die hond is al doof!

Lees meer…  

Dit is n ‘legend’ song.

Hier is die video:

Advertisements