Bydisse by n braai is soms die gedeelte van die ete wat die gereg maak.

Hier is fantastiese Mieliebrood resep vir n braai

Bestanddele
1 Blik suikermielies – roomsoort
2 Eiers
15 ml Olie
5 ml Sout
15 ml Suiker
500 ml Bruismeel
Paprika
Gersperde geel kaas

Metode
Meng mielies, eiers en olie.
Voeg sout, suiker en bruismeel by en meng deeglik.
Spuit ‘n tupper jelly ring met spray en cook.
Sprinkel paprika onder in.
Gooi kaas in.
Gooi nou die mengsel in.
Bak by 60% krag vir 7 minute en daarna vir 3 minute by 100%.
Ontvorm en laat afkoel.

Bron: resepte.za.cx

About these ads